Local newsNews

Bekende in mynkringe sterf in gru-botsing naby Ga-Nala

Die identiteit van die tweede estuurder wat opslag dood is, is nog nie bekend nie.

Die identiteit van een van die slagoffers van ’n noodlottige botsing wat vanoggend plaasgevind het, is bekend gemaak.

Chris de Klerk, ’n bekende figuur in die plaaslike mynbedryf, is kort ná die ongeluk in ’n ambulans aan sy beserings dood.

Die ongeluk het vroeg vanoggend naby die Dorstfontein-myn voor Ga-Nala plaasgevind.

Die bestuurder van die betrokke Toyota Fortuner is op die toneel dood verklaar.

Die identiteit van hierdie bestuurder is tans nog nie bekend nie.

Die oorsaak van die ongeluk word nog ondersoek.

LEES MEER Ermelo ongeluk – pa van 3 vandag finaal gegroet

Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,

Volg ons op  websiteFacebookX,  Instagram or TikTok

Epos: info@witbanknews.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button