Tydens ’n heerlike sonskynnaweek het die sportspanne van Hoְërskool Generaal Hertzog gewys waartoe hulle in staat is.

Op Vrydag, 26 Augustus is sake op die krieketveld van Witbank High School uitgespook en Saterdag, 27 Augustus was dit Hoërskool Generaal Hertzog se sewes rugbyspanne teen die manne van Krielpark op HGH se sportvelde.

Al die sport het in goeie gees plaasgevind met lekker opwinding vir toeskouers.
Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
