Local news

HTS krieket staan uit bo die res

HTS se eerstespan dring deur na die krieket finaal.

Die Hoër Tegniese Skool het uitstekend gevaar in die krieket seisoen.

Die skool se eerstespan is as die Premier Liga (Nkangala- en Gert Sibande-streek) wenners gekroon.

Die span dring deur na die finaal wat in die vierde kwartaal plaasvind.

Die leerders maak vir seker hul skool trots en staan reg vir die finaal wat op 22 Oktober plaasvind.

Volgens die afrigter, Jacques Botha is dit die eerste keer in ʼn lang tyd dat die eerste krieketspan in die finaal gaan speel.

Die span speel op 15 Oktober ’n toets ter voorbereiding vir die finaal.

Die finaal vind by Uplands College in Witrivier plaas.

Deel jou nuusbrokkies met ons per Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button