Boere Opskop

ATKV tak Empangeni is trots om Boere Opskop ‘Barnyard Style’ dans aan te bied ten bate van Abraham Kriel Kinderhuis.

Te Empangeni Stadsaal op 6 June om 6.30nm teen R60 per persoon, kinders onder 13 verniet. Die tema is ‘Country and Western’.

Bring jou eie kosmandjie en drinkgoed. Daar is talle pryse te wen – beste paartjie wen ‘n midweek wegbreek na ATKV Natalia.

Kontak Jaco Schutte 083 661 2200, Adell Botha 083 540 9286 or Hannetjie 083 254 6668.

Back to top button