Local newsNews

Familie en vriende groet geliefde Renée

Die diens was waargeneem deur Ds Johan Heyns vanuit die NG Kerk Alberton-Suid.

’n Huldegingsdiens was op 26 Augustus vir Renée Venter gehou nadat sy op 14 Augustus oorlede is.

Meeste inwoners het Renée geken as aktiewe lid van die Alberton Rolbalklub. Ds Johan Heyns het die diens vanuit die NG Kerk Alberton-Suid waargeneem.

In haar begrafnisboekie was daar briewe wat haar man, kinders en kleinkinders vir haar geskryf het. Daar was ook baie foto’s van goeie herinneringe van Renée saam met vriende en familie.

Dié klub het die volgende op hulle Facebook-blad gedeel: “It is with a very heavy heart, we announce the passing of Renée Venter, much-loved honorary life member at Alberton BC, a stalwart, a champion. 

“Words don’t even describe our loss. She was like the mayoress of Alberton, our president. Honorary life members, members and social members send their deepest condolences to Johan and the family. God has surely gained an angel.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Katlego Tau

A skilled Social Media Manager and Digital Content Creator with over 9 years of experience, great at creating engaging content and driving online presence.

Related Articles

Back to top button