Local newsNews

Sus soek dringend ‘n goeie huis

Enigiemand met ‘n liefde vir diere wat mooi na die hond sal kyk en vir haar baie liefde en aandag sal gee of wat graag meer wil uitvind oor die hond, skakel asseblief 083 593 0014.

Sus is ‘n pragtige kruis tussen ‘n Duitse herdershond en chow chow en sy is opsoek na ‘n nuwe huis met liefdevolle eienaars.

Weens omstandighede kan haar eienaar haar nie meer hou nie.

Volgens haar eienaar, Alta Engelbrecth, is Sus ‘n baie liefdevolle en vriendelike huis- en waghond. 

“Ek wil nie hê sy moet uigesit word nie so dus is ek op soek na ‘n nuwe huis vir haar en ek sal nie ophou soek totdat ek vir haar ‘n goeie huis gekry het waar sy die res van haar honde-lewe kan voluit leef en geniet,” het Alta gesê.

Enigiemand met ‘n liefde vir diere wat mooi na die hond sal kyk en vir haar baie liefde en aandag sal gee

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Katlego Tau

A skilled Social Media Manager and Digital Content Creator with over 9 years of experience, great at creating engaging content and driving online presence.

Related Articles

Back to top button