Local newsNews

Inwoners kuier lekker by die Greyvillea Kunsmark

Die Pouveer by Greyvillea Kunsmark was soos altyd 'n groot sukses.

Net soos voorheen was die Pouveer by Greyvillea Kunsmark ‘n groot sukses en het dit baie voete gelok.

Vanjaar se mark het ‘n verskeidenheid stalletjies met ‘n wye verskeidenheid Kersgeskenke gehad. Van die oulikste goedere was te koop en almal se mandjies was propvol gelaai.

Daar was ook ’n koffiewinkel met heerlike peuselhappies en hope kinderpret.

Leigh-Anne Lubbe en Caitlyn Lubbe.
Van tuisgemaakte koekies tot droë vrugte was te koop.
Tuisgemaakte olywe.
Hannah Viljoen.
Karli Wilken, Leandri Wilken en Marisa Wilken.
Daar was iets vir almal by die Kers-stalletjie.
Steven Coetzer en Natanya Karow.
Unieke kersboom idees.
Marlize en Mieke van Helden.
Agter: Emmi en Malcolm Vermeulen. Voor: Amoray en Hunta Vermeulen.
Lizelle Viljoen, Luke Goddard en Juanne Viljoen.
Sonika van Niekerk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button