Local newsNews
GALLERY: Inwoners word bederf
Kersfees word vroeg gevier by Silwerkroon en Alberton Tuiste vir Bejaardes.
Inwoners van Silwerkroon en Alberton Tuiste vir Bejaardes was onlangs bederf deur lede van die Helpende Hand se Alberton-tak en die hoofleiers van Laerskool Orion.
Elke inwoner het ‘n boks vol baie bederf ontvang en daar was iets soets en souts om aan te smul. Kersfees het vroeg gekom en die inwoners het dit vreeslik geniet.
















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



