Local newsSchools

Vyf Hoërskool Dinamika personeel ontvang toekennings vir uitnemendheid

Vyf onderwysers en een student van Hoerskool Dinamika is vereer om toekennings te ontvang by die onlangse matriektoekennings.

Hoërskool Dinamika personeel het by die matriektoekennings 2022 uigeblink met vyf vakmanne wat die beste professionele prestasies by Ekurhuleni-Suid behaal het.

Ethel Marais en Mariska Dreyer is die beste presteerders in Ekurhuleni-Suid vir die eerste addisionele taal in Engels. Zelanda Vosloo en Susan Labuschagne het die beste gevaar in Afrikaans addisionele taal. Luan Cotzee het die toekenning vir beste drama ontvang.

Susan Labuschagne.

Dinamika is baie trots op die onderwysers se prestasies en die onophoudelike toewyding wat hulle aan hulle vakke en leerders het.

Namie matriek vat tweede plek

Clara Binedell van Hoërskool Dinamika was aangewys as die tweede beste matriekleerder in Ekurhuleni-Suid. Sy het sewe onderskydings ontvang en het ‘n algehele gemiddeld van 93% gehandhaaf.

Clara Binedell is die tweede slimste matriek in Ekurhuleni-Suid.

Sy ontvang onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe en rekeningkunde. Die Namies is baie trots op haar uitmuntende prestasie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button