Die atlete van Laerskool President Steyn is deur na die Alberton-kampioenskappe om teen verskeie ander skole te kompeteer.
“Ons wens julle sterkte toe met die byeenkoms. Gee net julle beste op die atletiekbaan,” het die waarnemende hoof Andre McMaster gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




