Local news

Juwan was as bordwenner aangewys

Uitslae vir Super 12-skaak 2024 van Laerskool Randhart.

Laerskool Randhart is trots op die Rantie Juniors wat algeheel agste geëindig het in die Super 12-skaakkompetisie vir 2024.

Spesiale gelukwense gaan aan Juwan van Zyl, ‘n Graad Vier leerder, wat as ‘n bordwenner aangewys is.

Baie geluk aan al die spelers vir hul harde werk en deursettingsvermoë.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button