Local news

Brandpunt Fotoklub vier sy April-wenners

Jan Roos en Nico Putter is deur Brandpunt Fotoklub as beste fotowenners vir April aangewys.

Brandpunt Fotoklub het weereens welverdiende erkenning aan die klub se April-wenners gegee.

Soos gewoonlik is ‘n junior en ‘n senior lid van die klub hierdie maand vereer om die wonderlike wêreld van fotografie te vier.

Jan Roos het die senior kategorie gewen met sy Resting Vulture-foto en Nico Puuter het die junior kategorie gewen met die Ford Hot Rod-prent.

Dié is ‘n klub vir fotografie entoesiaste in Alberton en omgewing. Lede beskryf hulself as ‘n jolige groep mense met ‘n passie vir fotografie. Of jy dit doen as ‘n stokperdjie, en of jy al ‘n gesoute fotograaf is, hulle bied iets vir almal.

Jan Roos, Resting Vulture.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button