Local news
Onnie aangestel as provinsiale afrigter
Laerskool Randhart will graag spog met juffrou Melanie Steenkamp wat as die o12 Gauteng-afrigter by die All Ages-toernooi aangestel wat vanaf 28 Junie tot 2 Julie by EG Jansen plaasvind.
Die Ranties is dankbaar om so ‘n talentvolle en bekwame afrigter as deel van die Rantie-familie te hê en wens juffrou Steenkamp alle sterkte toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



