Schools

Allies trots op atlete

Hoërskool Alberton se atlete gereed vir Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.

Hoërskool Alberton is trots nadat drie van hul atlete gekies is om aan die Suid-Afrikaanse.

Atletiekkampioenskappe deel te neem.

Ryhan Smit (o19) sal deelneem aan die 100m en 200m, terwyl Divine Mavungu (o17) in die 200m sal kompeteer.

JP Fourie (o19) het ook ‘n plek verower en sal in die hoogspring kompetisie meeding.

Die skool wens al drie atlete baie geluk en moedig hulle aan om hul beste te doen by die kampioenskappe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button