ZH107687

ONTVANGS TANDARTS in 131 Elizabeth Weg, Impala Park, Boksburg, benodig verkieslik `n jong manlike persoon, nie roker met matriek, rekenaar vaardig vir Ontvangs in spreekkamer. Ure is Maandag to Vrydag vanaf 8 vm to 5 nm. Stuur asseblief jou CV na viljoenm@mweb.co.za

Reference Number: ZH107687

View All Classifieds View Vacancies Entries

Back to top button