SchoolsSport

Laerskool Randhart vier 50ste

Laerskool Randhart se 50ste verjaarsdag.

Laerskool Randhart het ‘n spoggerige viering beleef ter ere van hul 50ste bestaansjaar.

Die skool was oorstroom met ballonne en konfetti-kanonne wat die lug oorheers het. Feestelike toesprake, danse van die skool se pom-poms, en ‘n groot verjaarsdag koek het die dag perfek gemaak.

Oud- en huidige Ranties het die geleentheid bygewoon, en die skool se ryk geskiedenis is met trots gevier.

Hierdie mylpaal viering sal vir ‘n lang tyd in die geheue van almal bly voortleef.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button