Sport

Jong karateka verwerf gordels

In 'n onlangse gradering het karatekas van die Shin-Gi-Tai Karate Akademie hul vaardigheid en toewyding tot die gevegkuns ten toon gestel.

Abby Morgan Nel het haar blou gordel verwerf; Laney van den Heever haar groen gordel; Rushandré Mark Slabbert sy oranje gordel; en Ruwandré Slabbert sy geel gordel.

Die klub wens die jong karatekas geluk met hul prestasies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button