Dusty Dixon en Steve Hofmeyr saam op die verhoog by New Redruth Dros.
Steve Hofmeyr het vir drie aande na mekaar die gehoor van Alberton vermaak soos net hy kan.
Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer het by die Dros opgetree en Alberton aan die brand gesing.
Steve het treffers soos Amanda, Feeslied, Liefling, Agter elke Man, Redgebed, Laaste Lag, Ek Kort, Die Bloubul en Pampoen en vele ander treffers gesing terwyl die gehoor saam gesing het.
Sanger en liedjieskrywer Dusty Dixon het ook ’n liedjie of twee saam met Steve gesing.
Steve Hofmeyr besig om sy kitaar te speel.Gerrie en Winnie Mulder.Lindie en Johan van Niekerk.Jason van Biljon, Jonathan van Biljon, Surica Warkus en Anita van Biljon.Jaunita Botha en Yolandi Dannhauser.Charles Claassen, Hanlie Claassen, Steve Hofmeyr en Dusty Dixon.Steve Hofmeyr vermaak die gehoor by New Redruth Dros.Yolandi Erasmus en Gert de Beer.Steve Hofmeyr en Dusty Dixon.Anne Korff en Chantelle Victor.Dusty Dixon en Steve Hofmeyr sing Sweet Caroline van Neil Diamond.Steve Hofmeyr besig om Amanda te sing.Steve Hofmeyr tydens ‘n vorige optrede.Annelie Jansen, Marlene Erasmus en Ingrid Vorster.