RN135727

STROMASTER PROPERTIES EIENDOMS BEPERK Ingevolge artikel 34(1) van die Insolvensie wet nr 24 van 1936, geskied kennis hiermee dat STROMASTER PROPERTIES EIENDOMS BEPERK, Registrasienommer 2002/023941/07, bedryf te
4 NUT STRAAT, CLAYVILLE, MIDRAND voornemens is om bogenoemde saak nie voor 30 (dertig) dae na die laaste verskyning van hierdie kennisgewing te verkoop en oor te dra aan WALBEX EIENDOMS BEPERK, Registrasienommer 2025/321810/07 bedryf te,
13 SPANNER STRAAT, CLAYVILLE UITBREIDING 4, MIDRAND wat die saak daarna vir sy eie rekening en voordeel sal bedryf.

Geteken te BENONI op die 27ste dag van
AUGUSTUS 2026
Adverteerder en/of agent: JP BARNARD INCORPORATED, 3 HOLDING ROAD, PETIT, BENONI, 0119650130, admin@jpbarnard.com.

Reference Number: RN135727

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button