Groot Jukebox Roadshow – Rock en Pop Konsert
Hierdie groot konsert is eksklusief en slegs te sien op 20 en 21 Junie, by Emperors Palace.
Hierdie wonderlike Afrikaanse produksie val saam met die bekendstelling van die nuwe en verbeterde Theatre of Marcellus.
Die deure sal om 6.45nm open, vir die konsert om 7.30nm te begin.