Victus Christi Boeremark
Die volgende word beloof by die mark:
Plaas Vars Produkte:
Vleis, groente, vrugte, kaas enyoghurt.
Tuisgebak:
Beskuit, koekies, melktert en konfyt.
Fantasmagoriese Kos:
Pannekoek, kerrie en rys, vetkoek en maalvleis, melkkos en boerewors rolle.
Kuns en Handwerk:
Stalletjies met pragtige kuns en handwerke.
Victus Christi is ‘n nie-winsgewende Christelike organisasie.
Vir verdere inligting, skakel George Ross by 081 381 0824 of epos info@victuschristi.org.za.