Meer as 80 van Laerskool Rynfield se atlete het die jaar deurgedring na die Groter Benoni kampioenskappe.
Die skool het deelgeneem aan die nuwe Interlaer formaat waar daar nie punte aangeken is nie en so dus geen wen skool nie.
Deelneemende skole was Arbor Primary, Benoni West School en Benoni Junior.
LEES OOK: Laerskool Rynfield hou Springbokdag
LEES OOK: Laerskool Rynfield se netbalprestasies
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







