NewsSchools

Redenaars praat prontuit

Kinders klets vir kuns en kultuur.

Leerlinge van Laerskool Rynfield, het onlangs tonge geklap gedurende die skool se jaarlikse interne redenaarskompetisie.

Nina Hattingh (Graad een) het as die algehele wenner vir Graad een tot drie weggestap met haar praatjie ‘Grootmense se ore tuit vir kinders se kerm of skreeu-geluid’.

Met sy boeiende debat oor ‘Tegnologie roei boeke met wortel en tak uit’ is Bismarck Rall (Graad Vyf) ook aangewys as algehele wenner vir Graad Vier tot Sewe.

Beide leerders sal aan plaaslike kunswedstryde asook interskole redenaars en Radikaal Redenaars deelneem.

Also Read: Laerskool Rynfield pleased with their win

Also Read: Laerskool Rynfield hou Springbokdag

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button