Local newsNews

Jongspan baljaar by die Hasiepark

Uitspan in die park is die perfekte tydverdryf.

Skoolvakansie is ’n tyd vir die jongspan om asem te skep na ’n strawwe eerste kwartaal.

Die City Times het onlangs die groepie kinders gesien speel en baljaar by die Hasiepark.

LEES OOK: Bunny Park abuzz on market day

LEES OOK: Public urged to obey the rules while enjoying the Bunny Park

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button