Local newsNews

VLU spits ore oor gehoorverlies

Vir meer inligting of om deel te word van die tak, kontak die voorsitter, Ronél du Plessis, op 083 264 3486.

Gedurende die Vroue Landbou-Unie (VLU) Jasmyn se maandeliks vergadering op 14 Augustus het audioloog en spraakterapeut Nici Janse van Rensburg die dames toegespreek oor gehoorverlies.

Sy het VLU-lede se vrae oor doofheid beantwoord en ook middele wat gehoorverlies kan bekamp uitgestal. VLU Jasmyn ontmoet elke tweede Donderdag van die maand by Norton aftree oord.

LEES OOK: KYK: Birchleigh VLU onthul hul nuwe naam

LEES OOK: VLU dames blink uit

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button