Local newsNews

Boksburg VLU sluit jaar af

Die lede van die plaaslike VLU het die afsluiting geniet.

Die Boksburg VLU het op 1 Desember die jaar op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n jaareindfunksie te House of Ribs Boksburg.

Tydens die aflsuiting, wat deur lede van die van die Boksburg-tak en Goudrif-streek bygewoon is, het gaste lief en leed gedeel. Hul het ook ‘n heerlike maaltyd geniet.

Magriet Marx (visevoorsitter), het vir Alta Prinsloo (voorsitter), bedank vir haar toewyding deur die jaar en het almal ‘n voorspoedige feesseisoen.

Die VLU is ’n organisasie wat die volwasse vrou verryk en bemagtig. Hulle glo in bemagtiging deur vaardighede en kennis met mekaar te deel. Prinsloo kan by 082 612 0844 vir meer inligting en navrae gekontak word.

Lees Ook: Word deel van die VLU in Boksburg

Lees Ook: Boksburg VLU geniet Oktober vergadering

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Tayla Smith

Tayla writes general news for the Boksburg Advertiser. She joined the publication in 2019 as a junior journalist and was promoted to senior journalist in 2022.

Related Articles

Back to top button