NewsSchools

Plaaslike swemmer ryg die medaljes in

Die skool is trots op die leerder se prestasies.

Xavier White, ’n Laerskool Concordia Graad Vyf leerder, het beïndruk toe hy onlangs aan die 2021 AG Swim Stars Champs and OR Tambo Trials deelgeneem het.

Hy het eerste plekke behaal vir die seuns 200m-rugslag en die 50m-vryslag.

Die swemmer het verder ’n tweede plek vir die seuns 50m-borsslag, ’n vierde plek vir die 100m-vryslag, ’n vyfde plek vir die 50m-vlinderslag en ’n sewende plek vir die seuns-50m rugslag losgeswem.

Lees Ook: Local swimmers receive awards

Lees Ook: Boksburg’s Keylock included in SA youth swimming squad

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button