Die nuwe hoofleiers vir 2022 is (agter) Henco Potgieter (onderhoofseun akademie), Kyle Smith (onderhoofseun sosiaal), Corné Venter (hoofseun), Ruan Tredoux (onderhoofseun kultuur) en Layton Smith (onderhoofseun sport). Voor: Joanique du Toit (onderhoofdogter sosiaal), Megan du Buisson (onderhoofdogter sport), Michelle Lubbe (hoofdogter), Kimé Steenkamp (onderhoofdogter akademie) en Vianette de Kock (onderhoofdogter kultuur). Foto: Verskaf.
Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs sy nuutverkose hoofleiers vir 2022 aangekondig.