NewsSchools

Corrie-stoeiers ryg die medaljes in

Die skool is trots op die kranige stoeiers.

Twee stoeiers van Laerskool Concordia het onlangs uitgeblink by die SA-kampioenskappe.

Aljay Olivier (o-13) het silwer in vrystyl verwerf en brons in die vrystyl presidente juniors.
Franco van der Mescht (o-10) het ook ’n brons medalje in die vrystyl-afdeling gewen.

Lees Ook: Want to keep fit? Laerskool Concordia personal trainer invites you

Lees Ook: Laerskool Concordia maak harte oop teenoor Boksburg DBV

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button