Local newsNews

Baanbreker se gholfspelers presteer

Drie leerders het uitgeblink by die interprovinsiale skole gholftoernooi.

Drie leerders van Laerskool Baanbreker het uitgeblink by die onlangse interprovinsiale skole gholftoernooi gehou te Middelburg.

Kyle Desmore, Dean Beets en Juvandre Olivier het Baanbreker verteenwoordig en Olivier is ook gekies om in die IPT te Silver Lakes te speel. Hulle is deel van die Ekurhuleni-span van 12 spelers.

LEES OOK: Baanbreker se leerders blink uit op die krieketveld

LEES OOK: Baanbreker leerders gekies vir Ekurhuleni skaakspan

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button