NewsSchools

Laerskool Baanbreker se atlete blink uit

Die skool is trots op die atlete se prestasies.

Vyf van Laerskool Baanbreker se leerders het tot dusver ’n uitstekende seisoen geniet en gaan nou deelneem aan die Gauteng Atletiekbyeenkoms op 11 en 12 Maart in Pretoria.

Also Read: Laerskool Baanbreker kondig top 10 aan

Also Read: Goue Laerskool Baanbreker paartjie tree af

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button