Local newsNews
Corries gekies vir Oos-Gauteng spanne
Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Twee van Laerskool Concordia se leerders is onlangs verkies tot Oos-Gauteng spanne.
Anke Schoeman is gekies vir die o-12B Oos-Gauteng se hokkiespan. Verder is Sonika Weingartz is vir die o-13 Oos-Gauteng se netbalspan gekies.
Also Read: Laerskool Concordia red steeds lewens met bloedskenk-projek
Also Read: Laerskool Concordia spog met puik atleet
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





