Local newsNews
Inwoners bederf op Moedersdag
SAVF Huis Dien Bothma spreek hul waardering uit teenoor Sharien van der Walt, 'n onderwyseres by Sion Privaat Akademie, en alle belanghebbendes wat vir Moedersdag (8 Mei) geskenke aan die vroulike inwoners uitgedeel het.
Volgens Tiekie Mertens, Huis Dien Bothma se bestuurder, is hul dankbaar vir die barmhartige skenking.
“Groot dank aan Sharien en haar ma, Annalize van der Walt, en die skool se ouers vir die skenking.”
Also Read: Huis Dien Bothma celebrates World Health Day
Also Read: Huis Dien Bothma dankbaar vir skenking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




