News

Dankie, ATKV Gesintak Boksburg

Die tak se doelwit is om uit te reik na die gemeenskap deur liefdadigheidswerk.

Die Advertiser wil graag die Afrikaanse Taal- en Kultuur Vereniging (ATKV) Gesinstak Boksburg bedank vir die geskenkpakkies wat hul op 10 Junie aan die publikasie se redaksielede uitgedeel het.

Die ATKV is dankbaar vir die werk wat die Advertiser in ons gemeenskap doen.

Lees Ook: ATKV Gesintak Boksburg steeds aktief

Lees Ook: ATKV Gesinstak Boksburg maak harte oop teenoor Huis Dien Bothma

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button