News
Wessies maak die regte skuiwe
Twee van die skool se leerders is ook gekies vir die Gauteng span.
Laerskool Westwood se skaakspelers maak die regte skuiwe en geniet dit.
Die skool is trots op elke skaakspeler wat op 12 Mei by Edenglen High aan die distriksfinaal skaaktoernooi deelgeneem het.
Luan Els en Iowan Mann was gekies vir die Gauteng span.
Lees Ook: Goudrand se rugbyspanne vaar goed teen Westwood
Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Westwood
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



