Local newsNewsSchools

Oosterlig se leiers word vir 2026 aangewys

Die span is gereed om die leisels oor te neem.

’n Nuwe era van leierskap breek aan by Hoërskool Oosterlig met die onlangse aankondiging van die 2026-leierspan.

Die voorsitters is Xander van Dalen en Candice Butcher, terwyl Chanté Pieterse, Melieke Redelinghuys, AJ Holtzhausen en Marco van der Merwe as ondervoorsitters verkies is.

Oosterlig leerliingraad 2026
Candice Butcher (hoofdogter).
Oosterlig leerliingraad 2026
Chanté Pieterse (onderhoofdogter).
Oosterlig leerliingraad 2026
Melieke Redelinghuys (onderhoofdogter).
Oosterlig leerliingraad 2026
Marco van der Merwe (onderhoofseun).
Oosterlig leerliingraad 2026
Alex (AJ) Holtzhausen (onderhoofseun).

Lees Ook: Oosterlig kondig eerstespanne aan

Lees Ook: Oosterlig kondig VLR aan vir 2021

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button