Local news

Inspan vat ‘n breek

Die laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste volkspele is onder leiding van Frans Nolte in die Hoërskool Dr EG Jansen se saal gehou.

Inspan Volkspelelaer stel die gemeenskap in kennis dat hulle ‘n ‘winter rustyd’ gaan neem.

Die laer sal nie tydens Junie en Julie byeenkom nie.

As hulle weer in Augustus met verrigtinge gaan voortgaan, sal hul Dinsdae om 19:00 by die Witfield Park Aftreeoord bymekaarkom.

Vir meer inligting, kontak Marita van der Walt by 074 116 5497.

Lees Ook: Suiderland Volkspele lede vereer tydens saamtrek

Lees Ook: Are you ready to go voluit Afrikaans?

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button