Drie leerders van Laerskool Concordia het hul skool se naam hoog gehou toe hulle deurgedring het na die ATKV-redenaars landsfinaal wat op 17 en 18 Augustus by ATKV Goudini Spa gaan plaasvind.
Hulle is JC en Skyleigh Burger en Bastian Janse van Vuuren.
Lees Ook: Boksburg swimming coach takes top award
Lees Ook: Boksburg’s Lee-Ann Naidoo is vying for Mrs Grand SA crown
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



