Local news
Inwoners geniet Roomysdag
Dit is duidelik aan die glimlagte op die inwoners se gesigte dat hul die dag geniet het.
Inwoners van Trans-50 Witfield Park Aftreeoord het op 7 Junie Nasionale Sjokolade-roomysdag gevier.
Daar was ‘n roomys wa van Joy Jukes by die oord en elke inwoner is met ‘n roomys van hul keuse bederf.
Volgens Lesche Lombaard van die oord het die inwoners dit baie geniet.
Lees Ook: Witfield Park Retirement Village turns 50
Lees Ook: Meet Witfield Park’s new manager
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




