Local news

Inspan vat ‘n blaaskans

Die laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste volkspele is onder leiding van Frans Nolte in die Hoërskool Dr EG Jansen se saal gehou.

Inspan Volkspelelaer lig die gemeenskap in dat hulle ‘n ‘winter rustyd’ gaan neem.

Weens die koue weer het die laer besluit om oefenaande te stop.

Hul sal weer vanaf 20 Augustus weer op Dinsdae om 19:00 by die Trans-50 Witfield Park Aftree-Oord bymekaar kom.

Vir meer inligting, kontak Marita van der Walt by 074 116 5497.

Lees Ook: Suiderland Volkspele lede vereer tydens saamtrek

Lees Ook: Are you ready to go voluit Afrikaans?

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button