Local news

GALERY: Oos-Rand Sakevroue sluit jaar op hoogtepunt af

Soos gewoonlik was dit 'n aand van samesyn waar lede lief en leed gedeel het.

Die Oos-Rand Sakevroue het ‘n opwindende jaareindfunksie by Summer Place in Boksburg op 15 November gehou waar die Afrikaanse sanger Nicholis Louw gaste vermaak het.

In hierdie foto is, agter: Phillip Wilmot Peet Nel en Jaco Brits. Voor: Debbie Wilmot, Daleen Nel en Estelle Raathoning.
Nicholis Louw het die gehoor op hul voete gehad tydens die Oos-Rand Sakevroue jaareindfunksie.
In hierdie foto is, agter: Belinda en Abrie Snyman. Voor: Amelia en Phillip Kruger.
In hierdie foto is, agter: Ernst Labuschagne, Gary Swan en Wikus Labuschagne. Middel: Karin van Niekerk, Patricia Labuschagne en Erencia Labuschagne. Voor: Ansie Labuschagne en Ingrid Delport.
In hierdie foto is Koos Fritz, Lynette Bryce, Amelda Fritz, Maria van Vuuren, Moira Oosthuizen en Johan Oosthuizen. Voor: Johan en Karen Herbst

Lees Ook: Boksburg VLU geniet Oktober vergadering

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button