Local news
Witfield Park gaan groen vir St Patricksdag
Witfield Park Aftree-Oord het saam met die wêreld St Patricksdag gevier.
Die senior burgers en personeel van die Trans-50 Witfield Park Aftree-Oord het groen gegaan toe hulle onlangs St Patricksdag gevier het.
St Patricksdag is ‘n kulturele en godsdienstige feesdag wat jaarliks op 17 Maart, die tradisionele sterfdag van Ierland se St Patrick, gehou word.
By die aftree-oord is daar St Patrick-Bingo gespeel en groen jellie en kolwyntjies geëet om hierdie dag te vier.
Also Read: Witfield Park supports Go Turquoise for the elderly
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



