Local news

Banies wys toppresteerders aan

Die skool wens die leerders geluk met hul uitstekende uitslae.

Laerskool Baanbreker het onlangs met trots hul toppresteerders vir die tweede kwartaal aangekondig.

Graad Vier: Rouxché-Milan Sevenster, Ben Venter, Lian Bezuidenhout, Hayley Fourie, Kalum Maskell, Milandi Erasmus, Jordan Mienie, Zoey Raath, Denieke le Roux en Anika Moolman.

Mischke Lourens.

Graad Vyf: Mischke Lourens, Ethan Rheeder, Mienke Middleton, Kaylie Els, Ll’Ree van der Westhuizen, Meyer-Johan Griesel, Liam Labuschagne, Alyssa Visser, Abigail Maree en Milan Greef.

Tiaan Janse van Rensburg.

Graad Ses: Tiaan Janse van Rensburg, Ryan Smit, Amy Naudé, Zané van der Merwe, Savannah Brugger, Renaldo Coetzee, Maurice Gerber, Larizta, Jana Janse van Vuuren en Zhion Swanepoel.

Klaryn Bekker.

Graad Sewe: Klaryn Bekker, Caleb Bergh, Ian van Tonder, Lenicke Minnaar, Riley Madgwick, Nathan Kotze, Nadia Booyens, Ryan Kruger, Abigail Meiring en Megan Fourie.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker spog met top presteerders

Lees Ook:Eerste vroulike hoof aan stuur van Laerskool Baanbreker 

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button