Local sportSport

Laerskool Concordia spog met puik atleet

Die skool is trots op die atleet se prestasie.

Laerskool Concordia spog met Meagan Hamilton wat ’n tweede plek verower het in die 200m hekkies by die Suid-Afrikanse Atletiekkampioenskappe wat tydens die vakansie in Potchefstroom plaasgevind het.

Lees Ook: Concordia vier Wêreld Downsindroomdag

Lees Ook: ‘n Jolige afsluiting vir Concordia se Graad Sewes

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button