Local newsSport
Plaaslike stoeier maak klub trots by SA’s
Die klub wens die stoeier geluk met sy prestasie.
Japie Botha het die Boksburg Amateur Stoeiklub se naam hoog gehou by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe wat op 24 Junie in Belhar, Kaapstad uitgespook is.
Botha het ‘n bonsmedalje in die vrystyl kategorie losgestoei.
Lees Ook: Nog medaljes vir Boksburg Stoeiklub
Lees Ook: Boksburg Stoeiklub ryg medaljes in by SAs
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



