KYK: Inwoner deel frustrasie rondom vloed-skade

Waardevolle portrette, belangrike dokumente en ander toerusting is vernietig toe modderwater in die stoorkamer en ’n gedeelte van die sitkamer van die Nels se woning, in Peacockstraat, Atlasville, ingestroom het.

Maile Matsimela

Journalist and Assistant Editor at Caxton Community Newspapers (2007 – 2017)
Back to top button