GalleriesNews galleries
DBV winkel open sy deure
Die liefdadigheidswinkel van die Brakpan Dierebeskermingsvereniging het Saterdag amptelik sy deure vir die publiek geopen.
Die winkel is te Voortrekkerweg 340 geleë en die publiek is welkom om te gaan inloer. Enige skenkings van klere, boeke en huishoudelike ware is ook baie welkom.
Lees ook:
SPCA’s outreach programme helps animals in Tsakane
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















