Die verdere onderwys en opleiding (VOO) fase top 10 is, agter: Nico O'Neill, Benriku Oosthuizen, Zander van Staden, en Jayden Bezuidenhout. Voor: Amy van der Merwe, Zoey Herbst, Timothy Weber, Lenisché Labuschagne, en Mj Lourens. FOTO: Verskaf
Sonneveld Akademie het die top 10 akademiese presteerders van kwartaal drie onlangs per fase aangewys en vereer.
Die intermediêre fase is, agter: Gustav Gezorke, Merieke Tewitz, Dean Mudge, Ederik van der Merwe, en Zayne van Rooyen. Voor: Henco van Zyl, Wian Delport, De Wet Branders, Iwan Botha, en Peyton Biddulph. FOTO: Verskaf
Die senior fase is agter: Kiaan Bezuidenhout, Mateo Du Preez, Ruan Binneman, Ihan Landman, en Kristian Jonas. Voor: Luke Loggenberg, Jacque Karele, Kaylee Deetlefs, Marlo Viljoen, en Eben Botha. FOTO: Verskaf
Die grondslagfase is agter: Michelle Engelbrecht, Hayden Saunders, Cp Crous, Phoebe-Ann Levey, en Leah Loggenberg. Voor: Jordan Du Preez, Amonique Strydom, Connor Herbst, Esti Branders, en Rochelle Burgers. FOTO: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.