GalleriesSports galleries
Dalwers kraai koning by sewestoernooi
Die deelnemende skole was die Laerskole Elspark, Louis Leipoldt, Magalieskruin, Oosterkruin, Jeugpark, Garsfontein, Die Poort, Villieria en Midstream College.
Honderde rugbyspelers het Saterdag aan ‘n Sewesrugbytoernooi, wat deur die Laerskool Dalview aangebied is, deelgeneem.
Die deelnemende skole was die Laerskole Elspark, Louis Leipoldt, Magalieskruin, Oosterkruin, Jeugpark, Garsfontein, Die Poort, Villieria en Midstream College.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!