Lynette Pretorius:
Ek doen maar alles self. Ek vertrou nie vreemde mense in my huis nie. Daarom is ek ook nie regtig ingelig oor die minimum lone nie.
Willemien van der Westhuizen: Ek het nie ‘n huiswerker nie, maar darem is daar min voete. Ek kan dit ongelukkig nie bekostig as ‘n pensioenaris nie.
Engela Pretorius: Ek het al vir jare nie ‘n huiswerker nie. Ek glo mense moet in ag geneem word en huiswerkers word reeds bitter min betaal.
Marie Horn: Ek het ‘n huiswerker. Pensioenarisse sal dalk sukkel om te betaal, maar mense moet onthou die lewe word duurder.
Laetitia Niemandt: Ek het ‘n huiswerker by die huis. Ek glo dit is nie onredelik nie, want hulle salaris is klaar min en mense moet tog probeer leef.
Lynette Pretorius:
Ek doen maar alles self. Ek vertrou nie vreemde mense in my huis nie. Daarom is ek ook nie regtig ingelig oor die minimum lone nie.
Lees:
Huiswerkers se lone styg: Kyk hier hoe raak dit jou sak
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.